Platinum streek_Blou_web-01

SENTRAAL-STREEK

Platinum streek_Blou_web-01

SENTRAAL-STREEK

IMG_3166s

Welkom by die Sentraal-streek waar ons bou aan die toekoms en drome van Centurion, Midrand, Midstream en gedeeltes van Pretoria-Wes.

Ons is dalk nie geografies die grootste streek nie, maar ons spog met 'n paar sterk takke en passievolle vrywilligers.

Ons fokus saam met die groter Solidariteit Helpende Hand op die opvoeding, opleiding en ontwikkeling van kinders, bejaardes, persone met gestremdhede en gesinne in nood. Ons glo om 'n volhoubare toekoms vir ons medemens te skep, moet ons individue bemagtig om hulle volle potensiaal te bereik. Dit doen ons deur middel van ondersteuning aan skole, tehuise en studiefondse. Ons ondersteun en bemagtig die gemeenskappe in ons streek met projekte soos leierskapsprogramme, Seniors in Aksie, HelpHetta en vele ander van Solidariteit Helpende Hand se nasionale projekte.

Ontmoet ons personeel

IMG_9908s

Liani Louw

Streeksorganiseerder
[email protected]

079 506 4078
IMG_9868s

Zane Babinszky

Maatskaplike Werker
[email protected]

083 449 7218
IMG_9827s

Claudette Engelbrecht

Kliƫntediensbeampte (KDB)
[email protected]

082 825 5752
IMG_9867s

Karmien Buys

Jeugorganiseerder
[email protected]

062 709 0077

Word deel van die Solidariteit Helpende Hand familie

Kalender

Sentraal

Mei 2024
M D W T V S S
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Skenk by jou naaste Ons Winkel

Untitled-1