Seniors in Aksie by Ons Tuis: Louis Trichardt

Seniors lĂȘ Solidariteit Helpende Hand, en in die besonder Irene-tak, baie na aan die hart. Ons passie om seniors met die Seniors in Aksie-program te laat “aantree” en nie “aftree” nie, is baie suksesvol ontvang by Ons Tuis Louis Trichardt. Seniors in Aksie is gebaseer op Senior Mind Moves en fokus daarop om die verouderingsproses…

Read More